Illeana Douglas

Illeana Douglas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Illeana Hesselberg
Geboorte 25 Julie 1965 (1965-07-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Illeana Douglas (gebore 25 Julie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente To Die For (1995), Grace of My Heart (1996), Happy, Texas (1999), en Ghost World (2001).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search